CONTACT BODY20 STUDIO

Your Local Body20 Studio

Body20 Studio Thabazimbi

Om aktief te wees tesame met ‘n gesonde leefstyl is die fontein van langdurige jeug. Studies het bewys dat mense wat gereeld oefen meer positief is en ‘n langer lewensverwagting het. Ons wil mense bystaan om hul fiksheidsdoelwitte te bereik en om ‘n gebalanseerde en gesonde lewe te ly. EMS is die nuwe revolusionêre tegnologie in oefening. Wat jou doelwitte ook al is, “toning”, krag, gewigsverlies of fiksheid. Meetbare resultate kan bereik word in net 20 minute per week. Ons instrukteurs kan jou help om te fokus op jou individuele persoonlike fiksheidsdoelwit wat jy wil bereik. This is the new revolutionary way of training and that is why we opened a Body20 Studio to help individuals who have limited time to achieve their training needs. We are excited about the changes and the new face of exercise and assisting you in becoming a fitter and healthier you.



Body20 Thabazimbi Trainers

Body20 Thabazimbi
Shop 23, Thaba Mall, Thabazimbi, South Africa
Phone: 082 330 7388
Email: thabazimbi@body20.co.za
Send an Email