A STRONGER, FITTER YOU IN ONLY 20 MINUTES PER WEEK™

Call Us 087 231 0359

Your Local Body20 Studio

Body20 Studio Thabazimbi

Om aktief te wees tesame met ‘n gesonde leefstyl is die fontein van langdurige jeug. Studies het bewys dat mense wat gereeld oefen meer positief is en ‘n langer lewensverwagting het. Ons wil mense bystaan om hul fiksheidsdoelwitte te bereik en om ‘n gebalanseerde en gesonde lewe te ly. EMS is die nuwe revolusionêre tegnologie in oefening.

Wat jou doelwitte ook al is, “toning”, krag, gewigsverlies of fiksheid. Meetbare resultate kan bereik word in net 20 minute per week. Ons instrukteurs kan jou help om te fokus op jou individuele persoonlike fiksheidsdoelwit wat jy wil bereik. This is the new revolutionary way of training and that is why we opened a Body20 Studio to help individuals who have limited time to achieve their training needs. We are excited about the changes and the new face of exercise and assisting you in becoming a fitter and healthier you.

Body20 Thabazimbi

Shop 23, Thaba Mall, Thabazimbi, South Africa

Phone: 082 330 7388

Email: thabazimbi@body20.co.za

Contact Us
Zanie Van Rensburg

Zanie Van Rensburg
Owner

Body20 maak gebruik van nuwe deurbraak EMS tegnologie wat dit eindelik moontlik maak om jou persoonlike fiksheidsdoelwitte te bereik in slegs 20 minute per week. Met my kennis van konversionele oefenmetodes, groepklasse, CrossFit en EMS opleiding kan ek jou bystaan om jou persoonlike fiksheidsdoelwitte te bereik. Met net 20 minute eenkeer per week kan jy maksimum, meetbare resultate kry ... ‘n fikser jy!

Body20 is not only convenient and time effective, but adds benefit of having a personal trainer who works with you in achieving your personal fitness goals. I would love to share my knowledge of the last 25 years with you. I encourage you to visit our Studio in Thaba Mall and give it a try. In just a few months you will know it’s the best decision you ever made.

Book Now

Book a complimentary session & inbody assessment

We promise you a fast and effective training solution.